• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Voorstelle

Started by PM, February 08, 2012, 08:58:59 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Sal julle asseblief voorstelle maak oor hoe om die be-oordeling op 'n regverdige basis toe te pas.
Die voorstelle wat ek tot nou toe ontvang het is dat elke ou 'n sekere aantal stemme moet hĂȘ en dan kies ons 'n hoeveelheid gedigte wat deurdring na die eindrondte.  Dan stem ons weer vir die finale drie gedigte.
Bring asseblief julle voorstelle tafel toe.   :wave:
Om te weet is om te verstaan.

Trapsoetjie

Klink goed. Ken nie juis van sulke goed nie.  :dontknow:

:angel12:

Meraai vannie Baai

Jou voorstel klink ook baie goed vir my  :notworthy:

PM

Hoeveel stemme mag elke persoon uitbring vir die eerste rondte?
Sal ons tien gedigte "instem" vir die eerste rondte of is dit te min?
Help 'n bietjie, julle weet ek issie so slimmie! 
Om te weet is om te verstaan.