• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Tights

Started by Naas, July 22, 2019, 07:31:35 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Naas

Suiwer Afrikaans vir "tights"
Dit is "mompelbroekie" Jy sien die lippe beweeg maar kan nie hoor wat sy sê nie.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

O my glorie gedorie  :toothy4: :icon_biggrin: :notworthy: :headbang:

adele

ooo gedorie  :icon_biggrin:  :icon_biggrin:

maar sowaar, ek sien dit gereeld. hier is baie vroue (nie eers meer skraal jong meisies nie) wat reken 'tights' of te wel gebreide broekiekouse of warm vroue-'long johns' is skipants ... bloos, ek soek eintlik daai 'see none'-apie van whatsapp. En dan is dit nie asof hulle lang toppe/truie bo-oor dra nie, nee, sulke kort toppies, soms loer so klein-klein stukkie maag ook uit.
Net ter verdediging  :toothy4:  :wave: Ek dra my skipants baie. dik materiaal, ' nommer te groot met lang bloes of top of trui bo-oor. lekker warm inni winter.
adéle  :grommit:

Naas

 In Worcester, hier annerkant die berg, dra niemand ski-pants nie want die dowes lees lippetaal.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Is jy seker dit is nie vingertaal nie?  :color:
Om te weet is om te verstaan.

Assie

As Oom Naas ooit weer by Tannie PM en Oom Hannes kuier moet julle hom tog vra om jhulle te wys wat hy met sy sterk vingers en seksie lippe kan doen. Dis ongelooflik...


:mumum:

Anton Louw

Hiehiehiehiehie!   :snorting: :snorting: :snorting:
Kamp is koning!

Meraai vannie Baai

Hiehiehiehie ek is verkrukkel gelag. "In Worcester, hier annerkant die berg, dra niemand ski-pants nie want die dowes lees lippetaal."