• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Elizabeth Kungl, baie welkom

Started by PM, September 10, 2018, 02:59:37 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Elizabeth, kom stel jou voor en vertel vir die ouens wat jy gaan doen hier op die forum.   :hello2:
Om te weet is om te verstaan.

Anton Louw

Hello Elizabeth,  ek wil ook asseblief hoor wat jy gaan doen hier oppie lekker forum  :toothy4:
Kamp is koning!

Meraai vannie Baai

#2
Baie welkomvan oorkant die waters ook. My plek geboek vir die nuwe verwikkelinge  :hello2: :headbang: :icon_salut:

Elizabeth Kungl

#3
Dankie julle, dis lekker om hier te kan wees. Maraai jy sĂȘ jy is van oorkant die waters, waar is jy? Ek het vir 6 jaar in Hongarye gebly. Dit is eers daar dat ek my passie vir ons Afrikaaners ontdek het. Alhoewel my pa ons so groot gemaak het, het ek dit eers besef toe ek 34 jaar oud was.
Na my pa se dood het ek al sy boeke geerf. Hy het 'n paar boeke in Afrikaans geskryf wat gepubliseer was, een baie gewilde nie-fuksie boek was Ken ons sterre, 'n gids vir die groentjie. Sy een geskiedkundige roman Die Weeskinders was bekroon met die meriete-toekenning
van die Afrikaner Volkswag vir 'n roman oor die Groot Trek en is nou nog op ebooks beskikbaar. So stories het ek baie al is dit nie my eie werk nie. Ek sal wel hier en daar van my eie goed skryf en vertel.
EK   :wave: