• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Frank, welkom hier op die forum.

Started by PM, July 18, 2018, 06:23:59 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Welkom Frank.  Ek wil graag dat jy jouself aan die lede voorstel en vertel van jou eie forum.  Nooi gerus die ouens uit om by jou te kom kuier.
Voel vry om orals hier in ons gange rond te kuier en kom gesels gerus saam. 


:icon_cheers:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ek lief kuier. Welkom in ons midde. Plek geboek vir jou bydraes.