• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Katryn Vrou van die Richtersveld deur Jan Huisamen

Started by PM, May 03, 2018, 10:25:47 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Uitgegee deur Human en Rousseau   ISBN 978-0-7981-5646-2

'n Vriendin het hierdie boek aanbeveel en ek het dit baie geniet.  As julle dit eers wil lees kan ons die storie bespreek.  Dit gaan oor 'n Namavrou wat aangekla is van moord.  Sy het geen vertroue in haar blanke advokaat nie en verdedig haarself in die hof.  Lees dit gerus.

Miskien kan hierdie help?  https://iono.fm/e/96014
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Gaan loer of ek dit te lese kan kry en sal dan terugkom met my mandjie vol vrae  :bootyshake: :book1:

PM

Dit is goed so.  Ek is darem nou weer op die lug.  Hoop dit hou so aan!   :icon_cheers:   Hier werk my flikkerlig weer!   :bootyshake:   Laat net gou my merk agter.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.