nog boesman tekeninge

dit moet witvroue wees as jy na hulle klere drag kyk

boes"vrou"

die olifant is baie groot seker van die grootste tekeninge wat mens kry

dit is duidelik boesmanne
let op hoe fyn en skerp is die tekeninge wat wys dat dit baie oud moet wees.

as jy die klip op die grond en die rots mooi kyk sal die selfde strepe in die rots en in die klip gesien word, sulke rooierige strepe. duidelike bewys hy het daar uit geval. nou wonder ons of daar nie 'n dooie boesman onder lê wat besig was om te teken toe die rots breek nie.

spinnekop nes onder die grond. ons het heelwat van hulle gesien.

die spinnekop se web wat hy onder die sand maak

ons het nog baie tekeninge gesien te veel om almal hier te wys


lyk of joubert Afrika op sy skouer vas hou


heelwat tonnels en boë ook gesien


weer by Jan Oosthuisen se kamp verby gestap

groep foto by die kamp

lekker rustig

die kampplek se rots word haasboudklip genoem
laaste braai voor ons huistoe ry

en so kom alle lekker dinge tot 'n einde en ons moes weer oppak en 130 km terug huistoe ry
dit was die laaste naweek in baie lang tyd wat ek en malherbe kon saam weggaan