• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Kerstyd 2017

Started by adele, December 24, 2017, 10:00:16 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele

Aan almal wat hier inloer, mag julle Christusfees net kosbare herinneringe gee ...  :love7: 
adéle  :grommit:

PM

Hier kom ek lank na nuwejaar aangesleep!  Ek hoop julle kerstyd en nuwejaarsfees was wonderlik.  Mag die nuwe jaar vir julle almal baie vreugde inhou.  Vrede ook en gesondheid.
Mag ons almal meer "spraaksaam" wees hier op die forum.  Lief vir julle.
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Hoofletter amen op die meer spraaksaam wees  :toothy4: :hello2: :notworthy: en so het ons die feesseisoen ook oorleef en ditto op al die mooi seenwense vir die toekoms agtergelaat  :love7:

PM

Dit sal seker 'n rukkie neem vir almal om weer terug in normale roetine te wees Raaitjie.  Ons sal maar wag en sien wat gebeur.
Om te weet is om te verstaan.