• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

vliegmasjien

Started by AB, December 13, 2017, 09:20:34 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

shackleton, dit is pragtig om die 4 x 12 silinder RR enjins te hoor

Meraai vannie Baai

Sniksnik. Matertjie ek sien net 'n icon. Niks foto nie  :crybaby2:

AB

ag nee dan sal ek ander plan moet maak.
ek het van my ou fotos op die forum probeer oopmaak en sien ek kan hulle ook nie sien nie en gana toe na photobucket toe en sien daar ek moet her registreer en ek dink daars n koste aan verbonde ook. Hoe maak jy Maraai met die fotos plaas?

PM

Ek kry sommer koue rillings as ek aan daai gedreun dink!

Raaitjie, kan jy dalk help asseblief!
Om te weet is om te verstaan.

AB

ek probeer weer die fotos laai

PM

Die eerste foto's maak mooi oop, dit is net baie groot.  Hierdie laastes wat jy nou gelaai het is ook baie groot, maar dit maak oop.
Om te weet is om te verstaan.

AB

ok sal probeer onthou om nog kleiner te maak