• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

O Sneeuvlokkie!!!!

Started by Naas, December 09, 2017, 10:10:07 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Naas

Die verkeer op die forum het tot stilstand gekom. Die led is nie meer gereeld aktief nie wat daar toe lei dat spontane kuier nie meer kan plaas vind nie.
Ek is nou al sedert verlede Woensdag op die forum om te sien of ek dalk weer bietjie kan kuier maar  vang myself dat ek later uit verveling in die asblik loop rondkrap het. Huidige onderwerpe lok ook nie juis kuier uit nie.
Kuier kan ook nie geforseer word nie...
Sal maar verder ronddwarrel soos 'n verdwaalde Sneeuvlokkie in die Suid-ooster...

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Klop klop.... hier's nog 'n verdwaalde sneeuvlokkie  :toothy4: :hello:

Naas

Hoe rasa! !!! Hier is lewe!!!  :headbang:

  :icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Natuuuuuuurlik is hier lewe dierbare woordvrind. Ons moet net ekstra asempies saam ons sleep en die vlammetjies aan die lewe hou,  niemand anders gaan dit doen nie  :hello2: :love7: :icon_salut:

PM

O liewe tyd, toe gee jy op Naas!  Ons kuier al weer heerlik saam.  Jy kan gerus inspring en saam speel.  As jy ons soek, ons is in die sandput.   :bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.