• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Alles is sopnat

Started by adele, February 06, 2018, 10:52:13 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele

uit my seepkissie van vier jaar gelede 2014

om die dag te groet
het die natuur
sy wolkkombers ingeboet
en sonlig gestuur
duisend druppels dou
hang skitterblink rond
en grondeekhorings grou
wortels rond en bont
alles is sopnat
na vyf dae se reën
maar ons gaan nie kla
oor die Here se seën


©adéle theron
adéle  :grommit:

Meraai vannie Baai


PM

Pragtig matertjie.  Ek geniet jou skrywe soveel meer omdat dit hier by ons ook lieflik groen is.   :hello:
Om te weet is om te verstaan.