• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Veertig jaar gelede

Started by adele, January 05, 2017, 08:42:50 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele

Dit was veertig jaar gelede
en met stilraak langs die water
verbeel ek my soms
daardie goud was
nie net klater

het ons besef 'n toekoms kon wink,
'n wêreld buite die mure
van konvensies
en sosiale stand?

©adéle theron
adéle  :grommit:

Meraai vannie Baai

As hierdie twee verse die inhoudsopgawe van 'n boek was, het ek dit dadelik my eie gemaak  :notworthy: :icon_salut:

adele

adéle  :grommit: