• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Sending in Asië

Started by adele, December 17, 2016, 07:16:18 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele

Vir vriende wat belangstel om iets meer oor evangelisasie en sending in Asië te weet ... ons kan nie almal daarnatoe gaan nie, maar ons kan BID, vir mense wat selfs onder moeilike omstandighede voortgaan met God se werk.

OMF Vyfdag-Gebedsgids

OMF International is 'n internasionale en interkerklike sending-organisasie met 'n internasionale sentrum in Singapore. Dit is op 25 Junie 1865 in Brittanje deur een van die reuse in sending, Hudson Taylor, gestig en reik steeds uit na miljoene mense in Asië.
(Vroeër het dit bekend gestaan as Overseas Missionary Fellowship en voor 1964 as China Inland Mission)
Laai die pdf-gids af om jou rol te speel om miljarde mense in Asië te bereik.

https://omf.org/us/5-ways-pray-east-asias-unreached-people/
adéle  :grommit:

Meraai vannie Baai

Vir jare was sendingwerk, uitreikaksies en deel wees van gebedsgroepe ons passie. Baie dankie vir die skakel mater. Ons sal beslis saam bid.

adele

adéle  :grommit: