• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

vuurwerke

Started by AB, June 26, 2016, 07:08:41 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

Vir my was dit n uitdaging om vuurwerke af te neem. Ek het al so paar keer probeer waneer my buurman so paar vuurpyle skiet maar dit was nie suksesvol nie. Toe onthou ek op Kleinmond se strand is daar elke ou jaar vuurwerke. Ek begin toe oplees hoe om te maak en met die kennis wat ek ingewin het, het ek gaan probeer en dit was die resultaat.

ek het baie fotos geneem en dit lyk my ek gaan baie fotos hier plaas, ek hoop dis raak nie vervelig nie










































































PM

Dit is pragtig.  Jy sal my nooit verveel met foto's nie.  Plaas gerus. 
Om te weet is om te verstaan.

AB

dit was op die ou end lekker om die vuurwerke af te neem