• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

sonop en sononder se rooi, tog so mooi

Started by AB, June 24, 2016, 11:01:18 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

so 2 weke gelede mooi rooi op die horison gehad van sonop en sononder

















PM

Om te weet is om te verstaan.

AB

daardie keer wat die woke besonder rooi, ons kry dit so 1 of 2 keer n jaar hier

Meraai vannie Baai

Wanneer ons dit hierdie kant van die aardbol kry is ek net so in vervoering. Joue was prrragtig AB! Dankie baie baie vir deel met ons.

AB

pleiser ou dier, ek hoor die ou emnse praat van as dit so roi maak is daar reen oppad, ek het nog nie so opgelet of dit waar is nie

PM

Ek het dit ook al gehoor.  Hier by ons is alles nog vaal, maar ons het vanoggend 'n bosbokkie gehad wat saam met mamma kom koolblare soek het.  Ek sweer sy is nog nie twee weke oud nie. 
Om te weet is om te verstaan.