• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Bespeur ek so 'n strepie....

Started by Angelica, June 23, 2013, 09:57:27 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

...stoutigheidjies hier op die Forum?
:angel12:
elle

AB

Quote from: Angelica on June 23, 2013, 09:57:27 AM
...stoutigheidjies hier op die Forum?
:angel12:

...of menslikheid..?


hoe seg hulle, die honde doen dit op straat en mense mag nie daarvan praat.

PM

Stoutigheidjies ja.   :icon_biggrin:  Dit is tyd dat ons uit die donker gat van trauma en stress uitspring en ons arms waai.   :hello2:  Die winter is koud, maar die laggies maak mens warm. 
Om te weet is om te verstaan.

AB

en die son het gedraai, somer is oppad

Angelica

 :icon_thumright:

Is reg so.  Ons is mos al mooi groot.
elle

Meraai vannie Baai

Lees ek oor twee gaste se skouers weer hierdie raak en wil net PM se kommentaar beaam: Dit is tyd dat ons uit die donker gat van trauma en stress uitspring en ons arms waai :toothy4:

Antjie Patat


PM

Wonderlik, ons lewe mos.  Lankal nie gevrek nie.   :sign10:
Om te weet is om te verstaan.