• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Chiasmus (ky-AZ-mus)

Started by Meraai vannie Baai, August 23, 2011, 09:58:12 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Jy sien! Jy's 'n :angel8: vir ons almal! :angel3:

Meraai vannie Baai

In 'n kommentaar by die gevreetboekie raak 'n vrind die volgende kwyt: Die mensdom is eintlik maar 'n dom mens  :hello2:

PM

#17
Hier kom klop die verlede weer aan die deure van ons gisters.  Van hoeka, ek bedoel toeka, tot nou? 
Om te weet is om te verstaan.