• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Welkom

Started by Naas, December 20, 2015, 07:56:15 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Naas

Jou wye glimlag verwelkom my
'n vreemdeling in jou poorte
As jy my in vriendskap vou
Voel ek dat ek hier hoort.
Waar koffiegeur hang
tussen vriende
en lekker
gesels
deur.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Wens ek het woorde wat regtig kan beskryf hoe die oues van dae jou bydraes geniet Naas  :hello2: En die struktuur wat jy gekies het hierby, perfek! :notworthy: :icon_salut:

adele

mooi Naas, hoe kriewel die nonnet-gogga nou ook weer onder my tone   :hello2:
adéle  :grommit:

Meraai vannie Baai


PM

Laat Nonet my aan 'n nonnatjiesuil dink en wonder ek nou of jy hierdie laatnag geskryf het Naas. 
Om te weet is om te verstaan.