Toe ek 'n kind was moes ek gereeld klapperolie aan my hare en kopvel smeer. Jy maak dit dan toe met 'n plastieksak en na 'n uur of wat kan jy dit uitwas. Met die probleem wat ek nou het, met my hare wat sulke klosse uitval, het ek terug gekeer na die oumens raat van klapperolie. Ek het "virgin oil, cold pressed" gebruik en goed ingesmeer. Vir die laaste drie dae het ek nog nie weer 'n klos hare verloor nie. Ek sal dit nou weer twee keer per week doen. Ek plak 'n paar goedjies wat ek op internet raak gelees het. Geniet!Coconut oil, being a triglyceride of lauric acid (principal fatty acid), has a high affinity for hair proteins and, because of its low molecular weight and straight linear chain, is able to penetrate inside the hair shaft.