• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

45 Jaar

Started by PM, December 19, 2015, 09:42:15 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Vandag is ek en Hannes 45 jaar getroud.  Saam het ons sewe sakke sout verorber, baie lief en leed meegemaak, maar ons is nog aan die heup vas.  Ek lief hom oor die maan en terug.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Assie

Baie geluk Antie PM en Oom Hannes. Diep waters maak die saamwees soveel mooier.



:mumum:

Meraai vannie Baai

WOW! Dit is werklik iets om te vier. So baie baie geluk  :love7: Wat 'n pragtige voorbeeld vir ons almal om te volg.

PM

Baie dankie.  Die internet is weer ekstra moedswillig vandag.  Hier is dit 34 grade in die koelte met 'n heerlike windjie wat trek, maar internet is soos harmansdrup op 'n koue wintersoggend.
Om te weet is om te verstaan.