Ek plaas 'n lys van groente, vrugte ens. wat help om ons metabolisme aan te wakker.
Almal kan deelneem deur een, of meer items te neem en dit onder 'n nuwe topic by -Kom ons verloor gewig- te bespreek. Sodra ons elke item bespreek sal ons gou sien watter voordele watter item inhou.
Almonds
Aspersies
Droë bone
"Cruciferous" -kruisdraende groente- soos
kool
brusselse spruite
brokkolie
blomkool ens.
Seldery
Klapperolie
Koffie
Komkommers
Vrugte:
Aarbye
Raspberries
Perskes
Appels
Lemoene (spaarsamig)
Pomelo
Gemmer
Groentee
Maer vleis
Suurlemoen
Melon
Oats
Speserye
Spinasie
Water
Ook nog eierwitte en
Quinoa
Chillies
Lae vet melk en kaas
Volgraan
Bruinrys
Lentils - red lentils
Asyn
Ceylon Kaneel
Chia sade
Pepita - pampoen en squash sade
Waatlemoen