• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

ierland 2015 #21 a horse and hound

Started by AB, September 05, 2015, 09:16:19 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

Die laaste aand het oom Jimmy hulle ons uitgeneem om by die Horse and Hound te gaan eet.




In die kroeg is die tot afmeters met die rekenaar gekoppel en as die kroegman/vrou een tot uittap registreer dit dadelik op die rekenaar......ek glo minder "vermorsing" want daar kan beter boek gehou word van elke druppel.





blomme op die vensterbank. Ons het 7 uur gaan eet en na 9 klaar gewees en dit het vreemd gevoel om na aand ete nog daglig buite te kry.

















PM

Wat 'n voorreg om sulke dierbare familie te hĂȘ!
Om te weet is om te verstaan.

AB

Dis eintlik net vriende, nie familie nie maar voel soos familie