• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

ierland 2015 # 14 landbouskou

Started by AB, August 25, 2015, 09:27:00 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

ierland 2015 # 14 landbouskou


Daar naby is 'n landbouskou gehou, redelik groot, hang af waarmee jy dit vergelyk. omternet soos worcester se skou was, soos Robertson se skou ens.

Dis in die vlakte gehou op 'n plaas op die weiveld. daars geen geboue of permanente strukture nie. Al die organisering vir een dag skou hou, Baie mense het baie moeite gedoen.

Ons het weer soos belangrike mense gevoel en het weer komplimentere kaartjies gekry.



die stert word geborsel







die regte groen...JD groen













ons het ook saam met die beamptes gaan koek en tee










onse mense......







ou masjienerie
























Die trekker is regterhand stuur en het sitplek links vir passasier. Oom Jimmy vertel sy pa het so trekker gehad en sy pa en ma het onder andere daarmee dorp toe gegaan.



















Meraai vannie Baai

Outop sal die 'like' knoppie gesoek het  :toothy4:

PM

Ek myself!  Ek "like" dit 'n hond uit 'n bos uit! 
Ek lief oudhede en ek lief die era waarin hierdie implimente "geleef" het. 
Om te weet is om te verstaan.

AB

Ja ek het ook al op die forum die "like" knoppie gesoek
ek sien die een trekker is 'n Porche
Lamborghini het ook trekkers gebou en hy het toe by sy vriend Enzo 'n Ferarri gekoop en na so tyd vir Enzo gesê hy moet die motors bou met die enjin agter in. Enzo antwoord hom toe: Nee wat weet jy van motors, hoou jou by die trekkers en ek sal my by die motors hou. Toe besluit lamborghini om self 'n motor te bou.....en die fabriek bou steeds trekkers en motors.

PM

Om te weet is om te verstaan.

AB

Hallo Hannes, by jy geniet dit saam met PM