• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

So bespaar ek petrol

Started by Meraai vannie Baai, July 15, 2015, 01:49:08 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai


Angelica

Fly high, fly free...  hie hie  :police: Die polieste kan ons nie bykom vir 'n kaartjie nie.
elle

Meraai vannie Baai

Hehhehe hulle gatsometers mag dalk 'n klankie of twee opvang as ek hulle sien, skrik my mos dadelik in 'n bewerasie as ek hulle geware.

Angelica

Of... 
Is it a bird?  Is it a plane?
No, it's grandma Meraai!!
elle

Meraai vannie Baai

Hiehiehie! Ja nee, dis ek daai.

PM

Dit laat my aan ons "besemdae" dink op Woes!  :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Eerlik, dit was van my mooiste kuiers rondom ons lieflike taal  :love7: