• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Verslawing

Started by Naas, April 16, 2015, 11:32:12 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Naas

Ek was nou lank stil en in my dop... of was el nie stil van die dop... Kom ons se maar "dopstil" en hou daarby.
Toe ek nou weer hier 'n draai kom gooi besef ek hoe verslawend hierdie forum vir my is.
Elke keers as ek internet aansit kyk ek my E-posse en voor ek my kan keer kom kyk ek eers hier of daar niks nuuts is nie.
Meeste kere word ek maar teleur gestel want die plekkie het baie stiller geword maar dan isc daar weer so 'n ou blou pilletjie wat se "NEW" en dan klop my hartjie weer choklits in afwagting...



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Hahahaha, Naas net vanaand het ek weer besef - ons het almal 'n kuierplekkie nodig. Al is dit in forumformaat. Ly aan dieselfde verslawing matertjie  :icon_bigsmurf:

Angelica

Van watse 'blou pilletjie' praat jy nou?
Naas... ek het een van jou oud kollegas ontmoet.  Sommer dadelik van haar gehou.
elle

Naas

Watter een. Hulle was almal goeie mense.



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Angelica

'Watter een'...??
Praat jy nou van die blou pilletjies?

Amanda..
elle

Naas

Nee die kollega.
As jy soek vir unread posts dan is daar so ;n blou pilletjie langsaan wat se "NEW"



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Anastasia

Naas, nou kom ek laat jou reg agteroor slaan soos Eli van ouds, deur die een te wees wat hier vandag vir jou kom hallo seg!!!!! :wave:
Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!

Meraai vannie Baai

 :hello:  :toothy4: Ek het vir ons polisiekoffie saamgebring en so ietsie om aan te kou.

PM

Ek het die koekies gebring en 'n "mit" vir die koffie teen die koue.   :toothy4:
Om te weet is om te verstaan.

Anastasia

Ai, my grootste droom sal wees dat dit soos in ouds moet wees dat ons weer heeldag hier kuier.  Glo my, ek het dit nog nooit so nodig gehad in my lewe as juis nou nie.   :hello2: :hello2:
Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!

Meraai vannie Baai

Diekant van die aardbol smag ek ook na saamkuier tussen die lyne  :icon_salut:

PM

Ons sal so maak, ek wens net die po-po-poskantoor wil nou vir my 'n lyn gee! 
Om te weet is om te verstaan.