• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

‘My plaas is nie al dié haat werd’

Started by adele, May 03, 2012, 07:15:43 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 2 Guests are viewing this topic.

adele


met trane sit ek op my stoepie, my staatshuis, kyk ek uit oor Aldam waar die dag breek...ek teug aan koffie en bid saam met hierdie mense wat nou net aan Hom, ons Here vashou.

http://www.volksblad.com/Suid-Afrika/Nuus/My-plaas-is-nie-al-die-haat-werd-20120501
adéle  :grommit:

Meraai vannie Baai

Ek haal my hoed af en knak my knieg vir hoe hierdie man die situasie hanteer en verwerk. Voorwaar sal ek dit nie reggekry het nie  :crybaby2:

Marinda Kemp

Upington is nie vir sissies nie.