• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Vandag is Moedertaal-dag....

Started by Angelica, February 21, 2015, 01:27:06 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

elle

Meraai vannie Baai

Atta patatta, ek het GENIET het hoeka mos my eerste skreeu ewe parmantig in koggel-Afrikaans gegee die dag toe ek gebore is: "WhĂȘ!"  :icon_biggrin:

Angelica

WHAAAa... lekker man, lekker
Meraai, praat julle darem bietjie Afrikaans doer onner??
elle

Meraai vannie Baai

Ons kleinkinders verstaan net Engels. Die oumas en oupas aan beide kante is nog pure volbloed Afrikaners. Ons kinders praat in al drie die huisgesinopsette net Engels. Met tweetjies van hulle gesels ons ook saam in Engels aangesien Kiwi skoondoggie net 'ek lief jou'  verstaan en so paar woorde wat sy weens die intensiteit in die uitspraak glo verstaan as 'some kind of swearing'  :toothy4:

PM

Ons kleingoed praat nog Afrikaans, maar ek weet nie vir hoe lank nie.  Veral die jongste een, amper drie, wil wil na die Engels oorslaan.
Die twee oudste kleinkinders praat Afrikaans maar met 'n vreeslike aksent.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.