• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Drie omies

Started by Naas, April 19, 2015, 11:57:44 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Naas

Drie ou omies (60, 80 en 100) sit op die stroep.
Daar loop 'n seksie mooi dametjie van 30 verby.
Die omie van sestig sug en se: "As ek nou twintig jaar jonger was het ek haar 'n drukkie gegee."
Die omie van 80 sug en se: "As ek nou veertig jaar jonger wasv het ek haar 'n drukkie en 'n soentjie gegee."
Die omie van 100 swug: "ja, as ek nou sestig jaar jonger was het ek haar 'n drukkie, 'n soentjie en... wat was daai anner ding wat ons op veertig nog gedoen het nou weer?"




:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

 :icon_biggrin: Ek dink nie ek wil meer 'n 100 jaar oud word nie!

Angelica

Presies soos ou omies is:  altyd bleddie vryerig met rooi oe en neushare en vuil hare en vuil naels en vatterige krimpvarkie-hande.. ens ens en so kan hulle nie eens onthou hoe mens die ding doen nie.
:evil6:
elle

PM

Hoor hier, dit is beslis nie Leeupoort se ou omies nie hoor.  Ons het seksie ou omies diep in die 80 wat nog jukskei speel.
Hier is 'n paar inwon(d)ers (tannies ook) wat diep in hulle 90's is en hulle is nog deel van die gemeenskap.  Speel saam kaart en Bingo en van hulle stap nog elke dag. 
Om te weet is om te verstaan.