Author Topic: Onbeskryflik  (Read 1246 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Elsabe Oosthuizen

  • Regular Members
  • Suigeling
  • Posts: 52
Onbeskryflik
« on: January 08, 2015, 09:35:39 AM »
klip omhels
in grootte     irrealiteit verwerk
geen mens kan God se werk beperk
net Sy grootheid besing
want    mooier as dít
     kom die nederige mens
in aanskoue van Sy voorraadspens