• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

reenboog

Started by AB, August 09, 2014, 08:57:48 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

nou die dag se reën het 'n boog gebring en die pot goud was op die buurman se plaas sowat 1 km van waar ek die foto geneem het.








Fransi


AB


PM

Pragtig AB.  Kyk al die proteas en die tweede pot goud agter die berg! 
Om te weet is om te verstaan.

AB

Ja, ek het gesien daar meer goud as wat mens dink. Ek en vrou het nog nie eers fotos teen ons huis mure opgehnag na ons oor laat bou het nie. Net die sitkmaer het sy ou skillerye gekry. Ons maak nou paar ou hout rame skoon en wil dit teen die muur hang en fotos agter die glas insit maar ek weet nog nie watter fotos nie. Daar sal seker 'n paar volens en blomme en landskappe moet wees.