• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

En wanneer verjaar PM??

Started by Angelica, February 15, 2015, 07:37:29 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

Hmmmm???
Is dit dan nie nou in hierdie maand nie??
:occasion18:
elle

PM

Ja, ons tweetjies is so bymekaar.  Jy die twaalfde en ek die 16de.

Mag jou nuwe lewensjaar ook baie mooi wees.
Wat is jou Shinese teken?
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Ek is 'n PERD - 1954.
Ek trippel kop omhoog deur die lewe.
Perde is koppig en hardwerkend en het baie styl. Hulle geniet aktiwiteit en het 'n avontuurlustige, spontane aard.  Hulle hou van geselskap en skep 'n goeie indruk, maar hulle is EIEWYS  en doen gewoonlik dinge op hul eie manier...  (So bietjie rebels... en basta).
elle

PM

Jy is 'n perd so na my hart!
Wat hou die nuwe jaar vir jou in?
Om te weet is om te verstaan.