• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Pase is verby...

Started by Angelica, April 21, 2014, 07:04:28 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

Wat het julle gedoen?
Baie eiers en haas ge-eet?
Maar moenie  :crybaby2:.. Maandag le ons weer laat.  En die week daarna as ons moet gaan stem.
Ek dink ek moet my Ma vra vir stem-staaltjies uit die oude doos toe dit nog NET die Natte en die Sappe was..
Oeeee, kan my net indink as 'n Sap op die plaas aangekom het om sy stories te vertel.
elle

PM

So het die tyd verbygesnel en stemdag is ook iets van die verlede.  Hierdie jaar moes die haasjaar gewees het, voor jy weet is die maand verby.

Dit sal wonderlik wees om 'n paar staaltjies te hoor Els.
Om te weet is om te verstaan.