• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Verveeld

Started by Naas, June 04, 2018, 11:35:10 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

#15
Kosbaarder as korale is julle kubervriendskap en omgee ook vir my. Dink ek nou so by myself, hoe geseend is ons kleine ou groepie nie. Waar anders kan mens tjoklits en lekker warm hoendersop verniet kry? Naas, ek lieffff jou gediggie!

Anastasia

 :hello2: As Naas weer kan rym, is daar weer hoop.  Kyk mooi na jouself.  Niemand anders kan my so mooi Noorderliggie noem nie, ek sal dit vreeslik mis.  Deernis en koestering is inderdaad vlerke wat mens soms dra.  En dit kom soms van mene wat in die verbygaan jou lewe vir altyd aanraak ... stop it, Anastasia!  Los die kaas vir aandete.
Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!

Meraai vannie Baai

Piglet wysheid geskaai vir ons: it's okay to feel Not Very Okay At All. It can be quite normal, in fact. And all you need to do, on those days when you feel Not Very Okay At All, is come and find me, and tell me. Don't ever feel like you have to hide the fact you're feeling Not Very Okay At All. Always come and tell me. Because I will always be there."
Sela
:hello2: :icon_salut:

Naas

 :love7: :love7:
So 'n slim varkie.



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Naas

 :love7: :love7:
So 'n slim varkie.



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Anastasia

Hie hie, Naas;  Dis 'n nuutjie/  As mense jou ingoreer kom plaas jy dit weer so 5 ure later!  Ai, vriend, lyk my jy het weer swaar nag gehad, het maar in die forumgange gedwaal.  Sterkte.  En ek weet jy is nie ok nie, maar is oraait om nie ok te wees nie hoor?  Ek is ook 'n slim varkie.   :icon_biggrin:
Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!

Naas

Hoe het dit gebeur? My vrou sê lankal ek moet ophou om my Pro Nutro te snuif.


 
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Anastasia

Op ons ouderdom mag ons soms bewusteloos pleit! :icon_biggrin:
Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!