• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Die meeste aanlyn

Started by PM, October 25, 2018, 10:19:15 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM


Heel onder aan die bladsy, wanneer jy by "Home" ingeskakel is, wys daar hoeveel besoekers gelyktydig by die forum aangeteken is.Die 23ste was daar 86 besoekers gelyk aanlyn.  Dit is gewoonlik in daardie koers.  Kyk nou net hoeveel lesers het ons.   :hello2:


As jy by "more" gaan kliek by "statistieke" dan kan jy meer inligting aangaande die forum sien. 
Om te weet is om te verstaan.

Anton Louw

Kamp is koning!

PM

Ek is heel in my noppies Anton.  Die forum lĂȘ my na aan die hart.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Anton Louw

Ek weet hoe jy voel Petra :icon_bigsmurf:

Ons het laas week ook rekords gebreek op kampforum met 18 500 klieks vir die week! 
Kamp is koning!

PM

Baie geluk Anton.  Dit is pragtig.  Ek glo julle kampforum sal groei tot hoe-e hoogtes.   :notworthy:
Wanneer jy iets daar plaas van hier af, kom plaas 'n skakel na jou forum, dit sal help om die ouens vinnig daarheen te lei.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Anton Louw

Wel wel wel!

Ek sien hier word weer rekord gebreek vandag?   :hello2: :hello2: :hello2: :headbang: :headbang: :headbang:
Kamp is koning!

Frank Naude

Welgedaan mense!

Op http://gesellig.co.za/ het ons op 21 Oktober 2018 'n totaal van 59 gebruikers aanlyn gehad.
Dis nou nie heeltemal in julle klas nie, maar dit lyk tog of dinge stadig maar seker daar ook besig is om op te tel.

Groete.
Frank

Anton Louw

Hi Frank!   Nou wonder ek, wie is die man  'Jan die Man' met wie ek gesels het daar by gesellig?  Is dit jy?  "Frank die man"?   :icon_biggrin:
Kamp is koning!

Meraai vannie Baai


PM

Welkom Frank.  Vertel vir ons van jou forum en plaas 'n skakel hier dat ons kan gaan kuier.   :wave:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Jislaaik! Ek het gaan loer en dadelik opgemerk dat daar 'n taal en gedigte afdeling ook is. Getrou aan die woorddief is ek nie sonder buit daar weg nie!

Jislaaik volgens die Verklarende Afrikaanse Woordeboek:
"Uitroep wat verbasing, bewondering of ontsteltenis uitdruk."

Volgens HAT:
"(informeel) Uitroep van verbasing/verwondering/bewondering/spyt/ontsteltenis/ens."

:book1: :headbang: :icon_biggrin: