• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

skaaf weer aan hierdie een

Started by Fransi, June 19, 2011, 01:35:47 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Fransi

 :hello:

Louis

wow!!!  ek hou baie hiervan. pragtig beskrywend. pragtig bewoord

Angelica

Fransi.. ek is versot hierop. Dankie vir die woordjie 'akelei'. Het dit gaan opsoek en die mooiste beskrywing gekry: Vyfduifie of Koningblommetjie. Lieflike stuk.
elle

Fransi

 :hello:

Baie dankie Angelica en Louis Weka.

PM

Dit is baie mooi Fransi.  Wens ek het beter woorde geken om vir jou te sê hoe mooi dit is, of sal "volrond, beleë" die ding doen?
Om te weet is om te verstaan.

Fransi