• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

AS DIT FLUIT-FLUIT GAAN

Started by adele, June 17, 2011, 09:43:18 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele

ons griffel vandag enige struktuurlose werke en vreemde vorms ens.
maar hierdie ritme en rym van AG Visser het my hart al kleintyd gesteel.


AS DIT FLUIT-FLUIT GAAN

Dit was 'n bitter dag vir my
Die Sondag in die kerk;
Waar ons sit in die middelry,
Word alles opgemerk.

Die dominee hou skielik op;
Die ouderlings kyk om;
Rooi-skaam laat sak my ma haar kop,
Want almal lyk verstom.

Wel, tuis het ek 'n pak gekry
En huil my byna hees.
Maar dit was darem, glo vir my,
'n Lekker fluit gewees!
         A. G. Visser

:grommit:

adéle  :grommit:

Fransi

 :icon_biggrin: dit was nou lekker om weer hierdie gedig te kon raaklees.

PM

Ja verseker sit dit 'n nog steeds 'n glimlaggie om my bekkie!   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.