• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Koalabeer en akkedis

Started by Louis, February 23, 2015, 02:21:30 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Louis

Koala sit rustig in boom op die rivier oewer en rook n 'joint'
Akkedis kom daar verby en sien vir koala daar bo, en roep
Hey, Koala, wat maak jy daar bo?
Koala se, kom op hier na my toe boet en kom rook n 'joint' saam met my.
akkedis is in die boom op en hulle sit lekker rustig en rook sommer n paar 'joints'
n rukkie later se die akkedis dat hy baie dors is en moet gaan water soek
Koala se vir hom, "kyk af na links boet, die rivier is hier reg onder ons, daars baie water"
akkedis le oor maar le te ver oor en val uit die boom uit in die rivier in.
n krokkedil help vir akkedis uit die water uit en vra hoe hy dan nou in die rivier beland het
akkedis vertel hom die storie
krokkedil klim uit die rivier en stap om die boom en roep vir Koala
Hey! Koala!
Koala kyk af en se: WHOAAAW boet, hoeveel water het jy dan gesuip?

Angelica

OMWord!!!
Hey, is daar nie 'n grassie of blaartjie wat jou kleiner maak nie?
elle

PM

Pragtig!  Ek wil ook van daai hĂȘ.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.