• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

nog voëls

Started by AB, February 23, 2014, 04:28:43 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB











eendag oppad Worcester toe ry ek by die krane verby




Hulle was nie gelukkig dat ek hulle afneem nie, dlak het hulle gedink die kamera is 'n geweer






To vlieg hulle oor die pad





daar was 'n valk ook












Fransi


PM

Om te dink, elke foto is 'n oomblik uit jou verlede!  Dit is besonders, soos Fransi sê.  Die woord omskryf dit uitstekend. 
Om te weet is om te verstaan.

AB

Quote from: PM on February 25, 2014, 09:18:37 AM
Om te dink, elke foto is 'n oomblik uit jou verlede!  Dit is besonders, soos Fransi sê.  Die woord omskryf dit uitstekend. 
dit is so, die kans dat jy weer 100% presies so sal sien is nul