• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Varkworsies en kool

Started by PM, January 30, 2012, 01:21:49 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Varkworsies en kool

Soteer knoffel, ui en dun repies groenkool in botter, tot geurig en net verwelk.
Rooster varkworsies tot gaar.
Sny in skyfies en voeg by groente.
Roer dubbel die hoeveelheid oorskiet fyn aartappels daarby.
Geur met sout, peper en mosterd en verhit tot warm.
Bedien as ligte ete.
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

okay, ek weni of ek die sal eet nie
*The one and only AWESOME-EST