• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

by die watergat

Started by AB, January 06, 2014, 06:52:15 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

Nourie aand by Petrus 'n skemerkelkie in sy wildkamp gaan geniet. Sit toe langs die watergat en hou so tussendeur die diere dop.

Daar was 2 eende



groot waterhoender



swart bees wat wild is



Gems het ook kom lus raak vir die lusern



Bambi het haar dik gevreet aan die lusern



Af en toe het Bambi so na ons kant geloer.




Die geveerdes was baie besig om huis te bou



















En toe raak dit donker en die versnaperinge is gedaan.

PM

Goeiste maar dit is uitmuntende foto's AB.  Baie dankie, ek het dit baie geniet. 
Om te weet is om te verstaan.

AB


Fransi

Besonders. Dit is 'n fees vir die oë.