• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Groenbone met Fettakaas

Started by PM, March 30, 2011, 03:13:12 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Groenbone en Fettakaas Gereg

Bestanddele

500 ml Groenbone
1 Ui Gekap
12,5 ml margarien
25 ml Koekmeel
2 ml Bruinsuiker
Sout en Peper na smaak
125 ml Suurroom
75 ml Melk
250 g Gekrummelde fetta kaas
100 ml Gekrummelde Crisps

Metode

Voorverhit oond tot 180°C.
Kook bone tot sag en dreineer.
Braai uie tot bruin en verwyder van hitte en voeg die
meel, suiker, sout en peper by.
Roer melk en room by en hou aan roer tot sous verdik.
Meng sous met bone en gooi in oondpan.
Strooi fettakaas en crisps oor.
Bak tot bruin.
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai


PM

Dit smaak lekker Raaitjie. 
Ek soek nog 'n lekker kerrieboneresep om boontjies in te lê.
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

As jy een raakloop, kom deel assebliefie hoor  :toothy4:

PM

Om te weet is om te verstaan.