• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Kaserige varkschnitzel

Started by Terry, February 22, 2014, 12:13:51 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Terry

4 varkvleis-steaks, sonder been
sout en peper
125 ml (½ k) mielieblom
1 eier, geklits
30 ml (2 e) melk
250 ml (1 k) koeskoes, gaar
olie vir vlakbraai
200 g cheddarkaas, in skywe gesny
250 ml (1 k) bereide sampioensous

    Kap die vleis platter. Geur dit met die sout en peper en rol in die mielieblom.
    Klits die eier en melk saam en doop die schnitzels daarin.
    Rol in die koeskoes en verkoel 15 minute.
    Verhit die olie en braai die schnitzels tot goudbruin en gaar.
    Plaas 'n skyf kaas op elke schnitzel en bedruip met sampioensous.
    Sit voor met wortelslaai.

PM

Hmmm!  Dit klink heerlik.  Dankie vir die deel matertjie. 
Om te weet is om te verstaan.