• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Welkom Werner

Started by PM, June 07, 2012, 12:36:50 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Hartlik welkom Werner.  Maak jouself tuis.  Jy sal gou almal ontmoet en as jy enige hulp nodig het, vra gerus. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Kom staan ek ook in die ry om hand te skud met die ABC. Welkom Werner!

Angelica

Welkom Werner,
Mag jy heerlik kuier op die Forum.
elle

Ah Willa

 :wav:  nog een van my gunsteling digters 

welkom by die forumfamilie Werner
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Naas

Welkom hier by ons Werner.




:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Werner

Naand aan almal
Sjoe dit voel sommer lekker tuis hier by julle. Net soos n warm kaggelvuur op n yskoue wintersaand
Ek is seker met tyd sal ons mekaar beter leer ken
Groete
Werner

PM

Werner, ek skep vir jou 'n eie plekkie waar jy jou skryfwerk kan plaas.  Ons kan nie wag om jou werk te lees nie. 
Om te weet is om te verstaan.

Werner

Hallo julle
IS hierdie plekkie nog aan die gang of het julle al deure gesluit
Ek was baie lanklaas hier
Groete
Werner

PM

Ons het nog nie die deure gesluit nie Werner.   :icon_biggrin: 
Ek was 'n paar maande in NZ en het so pas terug gekeer.  Nou skep ek net gou 'n tweede asem, maar ek wag in spanning om almal se werk te lees en 'n komtaartjie te lewer. 
Volgende week sal ek 'n nuwe gedigstruktuur kom plaas.  As een van julle solank iets wil plaas is julle ook welkom, ek speel graag saam. 
Om te weet is om te verstaan.