• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

dokter besoek

Started by AB, November 08, 2013, 04:17:20 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

An attractive young woman, chaperoned by an ugly old crone, entered the doctor's office. "We've come for an examination," said the young woman.

"Alright," said the doctor. "Go behind that curtain and take your clothes off."

"No, not me," said the girl. "It's my old aunt here."

"Very well," said the doctor. "Madam, stick out your tongue."

PM

Dis nie regverdig nie!   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

AB

laat my dink aan di evrou wat die baba dokter toe vat. Baba is honger en dors seg die dokter en vra of die baba 'n bors of bottel baba is. Seg die vrou borsbaba.
Seg dokter: trek uit laat ek jou borste ondersoek. Maak die vrou so en dokter sê: geen wonder nie jou borste is heeltemal draag, geen melk nie. Antwoord die vrou: die baba se ma is siek vandag daarom het ek wat die ouma is die baba ingebring maar dankie vir die bors ondersoek dit het lekker gevoel.

PM

Wie het gesê droogte is altyd sleg?   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.