• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Eye Pads & iPads...

Started by Angelica, November 15, 2013, 06:02:29 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

Ek HOOR my baas se:
'I've won an eye pad.'
In die veld waarin hy / ons werk, is 'n eye pad nie 'n vreemde verskynsel nie, maar wel om een te WEN.
Ek's nie baie beindruk nie en hy sien die dowwe uitdrukking op my gesig, want wie skryf in vir 'n wedstryd met 'n eye pad as wenner-presentjie?
'Do you know what an iPad is?', vra hy en ek bak my hand en sit dit op my een oog en kyk na hom met 'n 'DUH' uitdrukking.
'Nee, 'n iPad!!  Soos in 'n skermpie, vingers wat tik-tik...'    :bootyshake:
Ons bars uit van die lag vir my dof, dowwer, dofste oomblik van die week.
Ai, maar gelukkig was daar nie nog mense in die oomblik wat my dowwe-geit kon aanskou nie.
So asof ek nie weet wat 'n iPad is....  en die het hy gister gaan kry met kamera's wat flits en 'n moontlike YouTube om te wys dis waar. 
elle

Fransi


PM

Toemaar, as ek in jou skoene was sou ek ook so gedink het.   :icon_biggrin:  Dankie dat jy dit deel.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.