• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

4x4 koeberg nr 2

Started by AB, October 06, 2013, 06:58:44 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

Nog fotos van die pad skrapers op die duine



Die foto's is effe uit fokus, ek het die sluiterspoed langer oopgehou as wat nodig was om die effek te probee rkry van sand wat beweeg terwyl dit spat. Weet nie of dit so goed gewerk het nie.







Moet sê die Land Cruisers het vr mooier aksie as die Land rovers gesorg.







Die bult het paar van die karre se plastiek op die grond laat agterbly.







stukkie tupperware wat afgebreek het



Daar het 'n storie die rondte gedoen dat paar van die Discoveries wat n ons groep gery het deur Land Rover gegee is aan voornemende kopers om die karre te kom toets op die 4x4 baan. Ek dink nie dit was 'n goeie plan nie.











Dit was 'n heerlike dag.

Angelica

elle

AB

Quote from: Angelica on October 06, 2013, 08:52:43 PM
Sjoe... baie nice Toyota.

die land cruisers was maar bo baas gewees.

Fransi

Die stof lyk so mooi- soos reëndruppels.

PM

Werklik 'n paar treffer foto's AB. 
Om te weet is om te verstaan.

AB