• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Hartlik welkom Rainier.

Started by PM, October 15, 2013, 05:44:36 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Aitsa, sommer die eerste storie geplaas!  Baie welkom by ons en ek hoop om nog baie stories uit jou pen te deel. 
Kom kuier asseblief saam op die forum.  As jy hulp nodig het, of 'n nuwe onderwerp om met ons te deel, voel welkom.

:bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.

Anicia

Hallo en geniet jou uitleef van storie skryf.  :wave:

PM

Dit lyk my Rainier het nog nie die verwelkoming opgespoor nie.  Wat vir 'n speurder is jy meneer?  Toemaar, ek grap net.  Dit sal lekker wees om 'n bietjie meer te weet van in watter area jy woon en watse stokperdjies (behalwe skryf) jy beoefen Rainier. 
Ons het 'n hele paar pragtige skrywers in die Kaap. 
Om te weet is om te verstaan.