• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

As jy 'n afspraak het, daag op...

Started by Angelica, September 19, 2013, 07:21:27 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

... !!!!
As jy weer 'n afspraak maak, daag tog asseblief op!
As jy nie opgedaag het die tweede keer nie en jy maak weer 'n afspraak.......DAAG ASSEBLIEF TOG NET IN HEMELSNAAM ....op.   :violent1:
Ek moet elke keer die hele spreekkamer vir jou voorberei, rekenaar opstel, scans opstel ens ens ens ens ....

elle

Angelica

En wraggies, jy daag die derde keer ook nie op nie.
elle

PM

Dit is baie onbedagsaam!  :`ip2:

Mense het deesdae net nie meer 'n saak met tyd nie.  Jy moet maar daai nota opsit wat sê as jy nie betyds laat weet dat jy nie meer sal opdaag nie jy sal betaal vir die afspraak. 
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Askiestog, maar ek sukkel om my nuwe kusbeen aan te trek.



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Is daar 'n verskil tussen 'n kusbeen en 'n transvaal been?   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Die een is langer en die ander een is ook korter.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Ek lief jou sin vir humor Naas. 
Dit is mos nou skoolvakansie.  Seker ook maar net 'n paar dae. 
Om te weet is om te verstaan.