Author Topic: Naas, Willa, Louis....  (Read 8889 times)

0 Members and 3 Guests are viewing this topic.

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Naas, Willa, Louis....
« on: September 06, 2013, 06:33:39 AM »
Hi ouens, julle boeke is by my.
Nou moet ons net reel waar dit afgelaai kan word by julle.
elle

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Naas, Willa, Louis....
« Reply #1 on: September 06, 2013, 06:45:07 AM »
Oeee, kan ek asssseblief sneppies sien?  :hello2: :love7: :notworthy: :icon_salut:

Offline Naas

  • Hardebaard
  • Posts: 2283
  • Gender: Male
  • K.N.A.P. (Kan Naas Afrikaans Praat of wat?)
Re: Naas, Willa, Louis....
« Reply #2 on: September 06, 2013, 08:54:20 AM »
Koffie... vanmiddag... ons gewone plekkie... Jy maak die tyd??


 :icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10700
  • Gender: Female
Re: Naas, Willa, Louis....
« Reply #3 on: September 06, 2013, 10:17:41 AM »
Ek sou wat wou gee om ook daar te wees.  Laat weet asseblief wat dink jy daarvan.   :dontknow:

Terry sal seker spoedig foto's opsit Raaitjie, ek kan ook nie wag om te sien hoe dit gaan uitkom nie.

Baie dankie vir jou hulp en moeite Els, ek waardeer dit opreg.
« Last Edit: September 06, 2013, 10:19:17 AM by PM »
Om te weet is om te verstaan.

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Re: Naas, Willa, Louis....
« Reply #4 on: September 06, 2013, 06:06:07 PM »
My boek is nou eers vanmiddag saam met die baas Melkbos toe waar hulle woon. 
Hulle wil lees oor die naweek...
Naas..  gewone plekkie by die bal in die paleis?  Die prins en Aspoestertjie???   :laughing4:
Onthou, as die klok middernag slaan moet jy huistoe gaan anders val jou glasskoentjie uit.  Of so iets...
Vanmiddag het ek gewerk.  Working girl, deesdae.
Dit sal moet Saterdag of Sondag wees.  Dis nou Sept 7 of 8.
Laat weet maar.  As jy Willa se kontaknommer het, wonder by haar of jy haar boek kan saamneem.
elle

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Re: Naas, Willa, Louis....
« Reply #5 on: September 08, 2013, 09:55:45 AM »
En nou  net om julle jaloers te maak:
Ek gaan nou saam met Naas en Elmarie koffie drink en VV&V bespreek en beloer en be-oe en -a.

Willa, girl, ons moet gesels.
elle

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10700
  • Gender: Female
Re: Naas, Willa, Louis....
« Reply #6 on: September 08, 2013, 10:30:27 AM »
Wens ek was daar!  Geniet dit en liefies vir my ander matertjies ook. 

Ek het jou nommer vir Willa gestuur.  Hoop sy kontak jou spoedig.  Nogmaals dankie vir jou moeite matertjie.
Om te weet is om te verstaan.

Offline Naas

  • Hardebaard
  • Posts: 2283
  • Gender: Male
  • K.N.A.P. (Kan Naas Afrikaans Praat of wat?)
Re: Naas, Willa, Louis....
« Reply #7 on: September 08, 2013, 04:10:29 PM »
Goeie Grieta Petieta... Wat sal mens nou se as jy nie woorde het nie.
Ek weet nie hoe My maatjie dit reggekry het nie MAAr VV&V is wragtag die allermooiste werk wat ek nog in my twee sagte handjies vasgehou het. En my vrou het dit sommer geannekseer en wil nie afstand doen nie.
PM'Pie jy's my Heeeroouuu!!! Jy het jouself oortref. Ek het nie gedink boek een kan verbeter word nie... en nou... GOEIE FFFF..VELSKOEn maar dis pragtag. VV&V sal my kosbaarste boek bly.
DANKIE! DANKIe! DANKie! en ... O Ja! DANKIE!



 :icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Re: Naas, Willa, Louis....
« Reply #8 on: September 08, 2013, 05:59:51 PM »
PM, Naas het sommer Willa se boek saam geneem. Hy sal sorg dat dit by haar kom.
Dankie Naas en Elmarie, dit was sooo lekker om saam met julle te kuier. :headbang:
elle

Offline Naas

  • Hardebaard
  • Posts: 2283
  • Gender: Male
  • K.N.A.P. (Kan Naas Afrikaans Praat of wat?)
Re: Naas, Willa, Louis....
« Reply #9 on: September 08, 2013, 06:45:20 PM »
Ek het dit net so geniet. Kou passie vir die lewe en jou positiewe uitkyk is vir my meer as 'n "tonic" (soos my ma sou se.)

 :icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Re: Naas, Willa, Louis....
« Reply #10 on: September 08, 2013, 07:20:39 PM »
Dankie Naas.
elle

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10700
  • Gender: Female
Re: Naas, Willa, Louis....
« Reply #11 on: September 09, 2013, 06:21:50 AM »
Wat is daardie woord se naam nou weer?  Bewoe met die twee kolletjies op die ^e.  Dit is hoe ek nou voel.  Sou wat wou gee om saam te kuier en Naas, jou woorde is soos balsem. Ek lief julle.   :love7:
Nou gaan ek verder pak en ry.  Ons gaan in Beaufort Wes wees vir drie of so weke.   :wave:
Om te weet is om te verstaan.