• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Braaivleis resepte

Started by Oubaas, September 30, 2011, 03:27:45 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Oubaas


PM

Ek is baie bly om jou hier te sien Oubaas.  Is bly jou probleme is uitgesorteer. 

Baie dankie vir die skakel, ek sal daar gaan loer as ek klaar is met hierdie boek, dan gryp ek weer die resepteboek.
Om te weet is om te verstaan.

Oubaas

Jy is welkom. Daar is nog paar ander resepte ook by daardie skakel. Ja man, toe ou stof my geregistreer het, toe het die wagwoore n hoofletter bevat. Dis hoekom ek nie kon inlog nie.

Meraai vannie Baai

Trippel die oumense diekant opgewonde. Oubaas jy is ster hoor! Ons het die skakel by onse geliefkoosde erfies gaan bewaar!  :notworthy: :icon_salut:

PM

Oubaas, dit slaan my dronk!  Hoe seker is jy dat die hoofletter in die wagwoord die klein vloek is wat jou so getreiter het.  Daar is nog mense wat sukkel om in te teken en as dit die oorsaak is dan het ons mos nou die klein twak uitgevang. 
Om te weet is om te verstaan.