Author Topic: 2013toer oppad huistoe 4 sossusvlei  (Read 5731 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
2013toer oppad huistoe 4 sossusvlei
« on: August 24, 2013, 09:29:10 PM »
Ons stan die oggend redelik vroeg op by Agama. Die wind waai steeds, sterk tot baie sterk.
Eet beskuit saammet koffie en pak en vat die pad.



Eers koop ons permitte en dan gaan ons sesriem canyon besoek.

Dit is onder in die canyon, nie so groot soos visrivier nie maar wel indrukwekkend. Die canyon is 3 km lank maar ons het net 'n klein stukkie gestap.










Toe vat ons die pad sossusvlei toe.



Teen die tyd waai die wind nog sterker, ooswind en stof.
Die foto is oppad sossusvlei toe geneem.







Hoe nader ons aan sesriem kom hoe meer stof is daar.



selfs die bokkies by sossusvlei staan boue in die wind teen die sand wat waai.





Ek het nie kans gesien om by sossuvlei my kamera uit die bakkie te haal nie, wou nie stof in die kamera kry nie.

Ek het wel uitgeklim om vir ons elkeen 'n bier uit die yskas te kry en weer die 60 km terug sesriem toe aangepak.









ons het kampplek by sesriem bespreek en betaal voor ons weg is by die huis. Toe dit 1 uur is en die wind waai so besluit ons net daar hier gaan ons nie in die wind en sand en stof bly om net môre verder te ry nie en besluit kom ons vat pad Bethanie toe. So geseg so gemaak. Wil net gou by Duwiseb aanry om die kasteel te kyk.











Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: 2013toer oppad huistoe 4 sossusvlei
« Reply #1 on: August 30, 2013, 05:57:35 AM »
Goeiste, dit lyk skoon verlate, maar ek kan glo die stilte bring net rus en vrede. 
Om te weet is om te verstaan.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: 2013toer oppad huistoe 4 sossusvlei
« Reply #2 on: August 30, 2013, 07:18:23 PM »
Goeiste, dit lyk skoon verlate, maar ek kan glo die stilte bring net rus en vrede. 

rus en vrede wat jy nie kan beskryf nie. Ons het musiek saam gevat en omtrnet nooit geluiste rnie het die stilte meer waardeer.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: 2013toer oppad huistoe 4 sossusvlei
« Reply #3 on: August 31, 2013, 08:48:19 AM »
Ongelooooooflike ervaring om so saam met julle te toer!  :hello2: :love7: :notworthy:

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: 2013toer oppad huistoe 4 sossusvlei
« Reply #4 on: August 31, 2013, 08:52:27 AM »
moet seg dit was 'n wonderlike ervaring.

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Re: 2013toer oppad huistoe 4 sossusvlei
« Reply #5 on: August 31, 2013, 07:16:55 PM »
Ek het 'n paar jaar terug in tyd gegaan en weer die absolute stilte en 'vastness' van Sossus-omgewing beleef.
Dit is 'n ongelooflike ervaring vir 'n stadskind.
Toe ek die eerste keer van 'n 'petrified dune' hoor, het ek   :icon_scratch:... petrified?  Het hulle dan geskrik?  Nee, dit bedoel 'versteen'.  En skielik verstaan ek die se-ding 'I was petrified'... geskrik.   :icon_cheers:  Lig in die tonnel.
Dankie AB, ek het die reis geniet.
elle

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Re: 2013toer oppad huistoe 4 sossusvlei
« Reply #6 on: August 31, 2013, 07:18:32 PM »
Daar was selfs 'n waterpoel in die canyon waarin ons voete gelawe het. 
elle